Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Konings 16:1

Kruisverwysings

  • +Jes 1:1; 7:1; Ho 1:1; Mi 1:1; Mt 1:9

2 Konings 16:2

Kruisverwysings

  • +2Kr 28:1

2 Konings 16:3

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28; 16:33; 21:26; 2Kn 8:18; 2Kr 28:2
  • +Le 20:2; De 18:10; 2Kn 23:10; 2Kr 28:3; 33:6; Ps 106:37; Jes 57:5; Jer 7:31; Ese 16:20; 23:37
  • +De 12:31; Ps 106:35; Ese 16:47

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie I, bl. 8-9

    Die Wagtoring,

    1997/7/15, bl. 14

2 Konings 16:4

Kruisverwysings

  • +Nu 33:52
  • +1Kn 14:23; Jer 17:2
  • +De 12:2

2 Konings 16:5

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:37
  • +2Kr 28:6
  • +2Kr 28:5

2 Konings 16:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 14:22

2 Konings 16:7

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:29
  • +1Kn 20:4
  • +Ps 146:3; Jer 17:5; Klg 4:17

2 Konings 16:8

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:18; 2Kn 14:14; 2Kr 16:2
  • +2Kr 19:7

2 Konings 16:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:6; 2Kn 14:28; 2Kr 28:5; Jes 7:6
  • +Am 1:5
  • +Jes 22:6; Am 9:7
  • +Jes 7:1; 9:11

2 Konings 16:10

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:7
  • +2Kn 15:29
  • +De 12:30; 2Kr 28:23; Jer 10:2
  • +Ps 106:39

2 Konings 16:11

Kruisverwysings

  • +Jes 8:2
  • +Jer 23:11; Ese 22:26

2 Konings 16:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 26:16; 28:25
  • +Nu 18:4, 7

2 Konings 16:13

Kruisverwysings

  • +Le 1:3
  • +Le 2:1; 1Kr 23:29
  • +Le 2:2
  • +Le 23:13

2 Konings 16:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:12; 2Kr 4:1
  • +1Kn 6:1

2 Konings 16:15

Kruisverwysings

  • +Jes 8:2
  • +Eks 29:39; Nu 28:2; 2Kr 28:23
  • +Nu 28:4
  • +Le 4:22; 22:21; 2Kr 7:4; 29:21

2 Konings 16:16

Kruisverwysings

  • +Jes 8:2
  • +2Kn 16:11

2 Konings 16:17

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:28
  • +1Kn 7:27
  • +2Kr 28:24; 29:19
  • +1Kn 7:38; 2Kr 4:6; Jer 52:20
  • +1Kn 7:23; 2Kn 25:13
  • +1Kn 7:25; Jer 52:20

2 Konings 16:19

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:29; 2Kr 28:26

2 Konings 16:20

Kruisverwysings

  • +2Kr 28:27
  • +2Kn 18:1; 1Kr 3:13; 2Kr 29:1; Jes 1:1; Ho 1:1; Mt 1:9

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 16:1Jes 1:1; 7:1; Ho 1:1; Mi 1:1; Mt 1:9
2 Kon. 16:22Kr 28:1
2 Kon. 16:31Kn 12:28; 16:33; 21:26; 2Kn 8:18; 2Kr 28:2
2 Kon. 16:3Le 20:2; De 18:10; 2Kn 23:10; 2Kr 28:3; 33:6; Ps 106:37; Jes 57:5; Jer 7:31; Ese 16:20; 23:37
2 Kon. 16:3De 12:31; Ps 106:35; Ese 16:47
2 Kon. 16:4Nu 33:52
2 Kon. 16:41Kn 14:23; Jer 17:2
2 Kon. 16:4De 12:2
2 Kon. 16:52Kn 15:37
2 Kon. 16:52Kr 28:6
2 Kon. 16:52Kr 28:5
2 Kon. 16:62Kn 14:22
2 Kon. 16:72Kn 15:29
2 Kon. 16:71Kn 20:4
2 Kon. 16:7Ps 146:3; Jer 17:5; Klg 4:17
2 Kon. 16:81Kn 15:18; 2Kn 14:14; 2Kr 16:2
2 Kon. 16:82Kr 19:7
2 Kon. 16:92Sa 8:6; 2Kn 14:28; 2Kr 28:5; Jes 7:6
2 Kon. 16:9Am 1:5
2 Kon. 16:9Jes 22:6; Am 9:7
2 Kon. 16:9Jes 7:1; 9:11
2 Kon. 16:102Kn 16:7
2 Kon. 16:102Kn 15:29
2 Kon. 16:10De 12:30; 2Kr 28:23; Jer 10:2
2 Kon. 16:10Ps 106:39
2 Kon. 16:11Jes 8:2
2 Kon. 16:11Jer 23:11; Ese 22:26
2 Kon. 16:122Kr 26:16; 28:25
2 Kon. 16:12Nu 18:4, 7
2 Kon. 16:13Le 1:3
2 Kon. 16:13Le 2:1; 1Kr 23:29
2 Kon. 16:13Le 2:2
2 Kon. 16:13Le 23:13
2 Kon. 16:141Kr 28:12; 2Kr 4:1
2 Kon. 16:141Kn 6:1
2 Kon. 16:15Jes 8:2
2 Kon. 16:15Eks 29:39; Nu 28:2; 2Kr 28:23
2 Kon. 16:15Nu 28:4
2 Kon. 16:15Le 4:22; 22:21; 2Kr 7:4; 29:21
2 Kon. 16:16Jes 8:2
2 Kon. 16:162Kn 16:11
2 Kon. 16:171Kn 7:28
2 Kon. 16:171Kn 7:27
2 Kon. 16:172Kr 28:24; 29:19
2 Kon. 16:171Kn 7:38; 2Kr 4:6; Jer 52:20
2 Kon. 16:171Kn 7:23; 2Kn 25:13
2 Kon. 16:171Kn 7:25; Jer 52:20
2 Kon. 16:191Kn 14:29; 2Kr 28:26
2 Kon. 16:202Kr 28:27
2 Kon. 16:202Kn 18:1; 1Kr 3:13; 2Kr 29:1; Jes 1:1; Ho 1:1; Mt 1:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Konings 16:1-20

2 Konings

16 In die sewentiende jaar van Peka, die seun van Remaʹlia, het Agas,+ die seun van Jotam, die koning van Juda, koning geword. 2 Agas was twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer; en hy het nie gedoen wat reg was in die oë van Jehovah sy God soos sy voorvader Dawid nie.+ 3 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel,+ en hy het selfs sy eie seun deur die vuur laat gaan,+ volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah ter wille van die kinders van Israel verdryf het. 4 En hy het aangehou om offerandes te bring en offerrook te laat opgaan op die hoogtes+ en op die heuwels+ en onder elke blaarryke boom.+

5 Toe het Resin,+ die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, die koning van Israel, teen Jerusalem opgetrek om oorlog te voer en Agas beleër, maar hulle kon nie veg nie.+ 6 In dié tyd het Resin, die koning van Sirië, Elat+ vir Edom teruggekry, waarna hy die Jode uit Elat verdryf het; en wat die Edomiete betref, hulle het in Elat gekom en daar gaan woon tot vandag toe. 7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.” 8 En Agas het die silwer en die goud geneem wat in die huis van Jehovah en in die skatte van die koning se huis+ te vinde was en ’n omkoopgeskenk+ aan die koning van Assiʹrië gestuur. 9 Daarop het die koning van Assiʹrië na hom geluister, en die koning van Assiʹrië het na Damaskus+ opgetrek en dit ingeneem+ en die bevolking daarvan in ballingskap weggevoer na Kir,+ en Resin+ het hy doodgemaak.

10 Toe het koning Agas+ gegaan om Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, in Damaskus te ontmoet, en hy het die altaar+ gesien wat in Damaskus was. En koning Agas het aan die priester Uriʹa die ontwerp van die altaar gestuur en die voorbeeld van presies hoe dit gemaak is.+ 11 En die priester Uriʹa+ het die altaar gebou.+ Volgens alles wat koning Agas uit Damaskus gestuur het, so het die priester Uriʹa dit gemaak, in afwagting van die tyd dat koning Agas uit Damaskus sou kom. 12 Toe die koning uit Damaskus kom, het die koning die altaar gesien; en die koning het nader begin gaan na die altaar+ en offers daarop gebring.+ 13 En hy het aangehou om sy brandoffer+ en sy graanoffer+ te laat rook+ en om sy drankoffer+ uit te giet en om die bloed van sy gemeenskapsoffers op die altaar te sprinkel. 14 En die koperaltaar+ wat voor Jehovah was, het hy toe van die voorkant van die huis af nader gebring, tussen sy altaar en die huis van Jehovah+ uit, en dit aan die noordekant van sy altaar gesit. 15 En koning Agas het hom, ja, die priester Uriʹa,+ beveel en gesê: “Laat die oggendbrandoffer op die groot altaar rook,+ ook die aandgraanoffer+ en die brandoffer van die koning+ en sy graanoffer en die brandoffer van die hele volk van die land en hulle graanoffer en hulle drankoffers; en al die bloed van die brandoffer en al die bloed van ’n offerande moet jy daarop sprinkel. Wat die koperaltaar betref, dit sal iets word wat ek in oorweging moet neem.” 16 En die priester Uriʹa+ het gedoen volgens alles wat koning Agas beveel het.+

17 Daarbenewens het koning Agas die sywande+ van die waentjies+ in stukke gekap+ en die komme+ van hulle af verwyder; en die see+ het hy van die koperbulle+ wat daaronder was, afgehaal en dit toe op ’n klipplaveisel gesit. 18 En die oordekte deel vir die sabbat wat hulle in die huis gebou het, en die koning se buitenste ingang, het hy weens die koning van Assiʹrië uit die huis van Jehovah verskuif.

19 Wat die res van die aangeleenthede van Agas betref, wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 20 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hy is by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe;+ en sy seun Hiskiʹa+ het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel