2 Konings 23:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Maar Jehovah het gesê: “Ook Juda+ sal ek onder my oë uit verwyder,+ net soos ek Israel+ verwyder het; en ek sal beslis hierdie stad verwerp wat ek uitgekies het, ja, Jerusalem, en die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+
27 Maar Jehovah het gesê: “Ook Juda+ sal ek onder my oë uit verwyder,+ net soos ek Israel+ verwyder het; en ek sal beslis hierdie stad verwerp wat ek uitgekies het, ja, Jerusalem, en die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+