28 Jehovah het hulle derhalwe in toorn+ en woede en groot verontwaardiging uit hulle land uitgeruk en hulle in ’n ander land gewerp, soos dit vandag is.’+
3 Dit het net op bevel van Jehovah oor Juda gekom, om dit onder sy oë uit te verwyder+ weens die sondes van Manasʹse,+ volgens alles wat hy gedoen het;