2 Kronieke 32:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Hiskiʹa het die boonste bron van die waters+ van Gihon+ toegestop+ en dit reguit weswaarts na die Stad van Dawid+ afgelei, en Hiskiʹa was deurentyd suksesvol in al sy werk.+
30 En Hiskiʹa het die boonste bron van die waters+ van Gihon+ toegestop+ en dit reguit weswaarts na die Stad van Dawid+ afgelei, en Hiskiʹa was deurentyd suksesvol in al sy werk.+