Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En julle moet hulle altare afbreek+ en hulle heilige pilare verbrysel,+ en julle moet hulle heilige pale met vuur verbrand+ en die gesnede beelde van hulle gode omkap,+ en julle moet hulle name uit dié plek vernietig.+

  • 2 Konings 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die altare wat op die dak van die dakvertrek+ van Agas was, wat die konings van Juda gemaak het, en die altare+ wat Manasʹse in twee voorhowe van die huis van Jehovah gemaak het, het die koning afgebreek, waarna hy hulle daar verbrysel het, en hy het die stof daarvan in die Kidronstroomvallei gegooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel