13 “En julle moet op alles let wat ek vir julle gesê het;+ en julle mag die naam van ander gode nie vermeld nie. Dit mag uit jou mond nie gehoor word nie.+
7 deur nooit onder hierdie nasies, dié wat by julle oorbly, in te gaan nie.+ En julle mag nie die name van hulle gode vermeld+ of by hulle sweer nie,+ en ook mag julle hulle nie dien of julle voor hulle neerbuig nie.+