14 Daarop het die priester Hilkiʹa en Ahiʹkam en Agbor en Safan en Asaʹja na die profetes+ Hulda, die vrou van Sallum, die seun van Tikwa, die seun van Harhas, die klerebewaarder,+ gegaan—sy het in Jerusalem in die tweede stadsdeel gewoon—en hulle het met haar gepraat.+