25 en nie ons onderlinge vergadering nalaat+ soos party die gewoonte het nie, maar mekaar aanmoedig,+ en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.+
12 Deur Silvaʹnus,+ ’n getroue broer, soos ek hom beskou, het ek met min woorde aan julle geskryf,+ om aanmoediging te gee en ’n ernstige getuienis dat dít die ware onverdiende goedhartigheid van God is; staan hierin vas.+