Levitikus 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Aäron se seuns+ moet dit op die altaar laat rook,+ op die brandoffer wat op die hout+ op die vuur is, as ’n vuuroffer van ’n rustige geur+ aan Jehovah. Levitikus 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die priester moet dit op die altaar as voedsel+ laat rook,+ ’n vuuroffer aan Jehovah. Levitikus 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die priester moet dit op die altaar as voedsel laat rook, ’n vuuroffer vir ’n rustige geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+
5 En Aäron se seuns+ moet dit op die altaar laat rook,+ op die brandoffer wat op die hout+ op die vuur is, as ’n vuuroffer van ’n rustige geur+ aan Jehovah.
16 En die priester moet dit op die altaar as voedsel laat rook, ’n vuuroffer vir ’n rustige geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+