1 Konings 22:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref, sodat hy vir sy strydwadrywer gesê het:+ “Draai om en neem my uit die kamp, want ek is swaar gewond.”
34 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref, sodat hy vir sy strydwadrywer gesê het:+ “Draai om en neem my uit die kamp, want ek is swaar gewond.”