Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Konings 22:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:24; 2Kr 18:3

1 Konings 22:3

Kruisverwysings

  • +De 4:43; Jos 20:8; 1Kn 4:13

1 Konings 22:4

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:2
  • +2Kn 3:7; 2Kr 18:3; Spr 13:20; 2Kor 6:14

1 Konings 22:5

Kruisverwysings

  • +Nu 27:21; Spr 3:6

1 Konings 22:6

Kruisverwysings

  • +1Kn 18:19; Mt 15:14
  • +2Kr 18:5; Jer 5:31; 23:30

1 Konings 22:7

Kruisverwysings

  • +2Kn 3:11; 2Kr 18:6

1 Konings 22:8

Kruisverwysings

  • +1Kn 18:4
  • +1Kn 21:20; 2Kr 36:16; Ps 34:21; Spr 9:8
  • +2Kr 18:7; Jes 30:10; Jer 38:4
  • +Spr 5:12, 13; Tit 1:13

1 Konings 22:9

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:16; 2Kn 9:32
  • +2Kr 18:8

1 Konings 22:10

Kruisverwysings

  • +Est 6:8; Mt 11:8; Han 12:21
  • +2Kr 18:9; Ese 13:2

1 Konings 22:11

Kruisverwysings

  • +De 18:20; Jer 23:16, 17; Ese 13:6
  • +2Kr 18:10

1 Konings 22:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:11

1 Konings 22:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:12

1 Konings 22:14

Kruisverwysings

  • +De 6:13; Jer 12:16
  • +Nu 22:35; 2Kr 18:13; Jer 1:7; 23:28; Ese 2:4; 2Pe 1:21

1 Konings 22:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:14

1 Konings 22:16

Kruisverwysings

  • +De 5:11; 2Kr 18:15

1 Konings 22:17

Kruisverwysings

  • +De 28:25
  • +Spr 10:24; Sag 10:2; 13:7; Mt 9:36
  • +2Kr 18:16; Ese 33:9

1 Konings 22:18

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:17

1 Konings 22:19

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:18
  • +Jes 6:1; Ese 1:26; Da 7:9
  • +Job 1:6; Da 7:10; Mt 18:10; Op 5:11

1 Konings 22:20

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:19

1 Konings 22:21

Kruisverwysings

  • +Ps 104:4; Heb 1:7, 14
  • +2Kr 18:20

1 Konings 22:22

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:6
  • +2Te 2:11; 1Jo 4:1
  • +2Kr 18:21

1 Konings 22:23

Kruisverwysings

  • +Ese 14:9
  • +Nu 23:19; 1Kn 20:42; 2Kr 18:22; Jes 55:11

1 Konings 22:24

Kruisverwysings

  • +1Kr 16:22; Ps 105:15
  • +2Kr 18:23

1 Konings 22:25

Kruisverwysings

  • +1Kn 20:30
  • +2Kr 18:24

1 Konings 22:26

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:25

1 Konings 22:27

Kruisverwysings

  • +Ro 9:18
  • +Heb 11:36
  • +Ps 104:15
  • +2Kr 18:26

1 Konings 22:28

Kruisverwysings

  • +Nu 16:29
  • +2Kr 18:27

1 Konings 22:29

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:28

1 Konings 22:30

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:20
  • +1Kn 22:10
  • +2Kr 35:22; Spr 21:30
  • +2Kr 18:29

1 Konings 22:31

Kruisverwysings

  • +1Kn 20:1
  • +2Kr 18:30

1 Konings 22:32

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:31
  • +Ps 50:15; 91:15; 130:1

1 Konings 22:33

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:32

1 Konings 22:34

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:33

1 Konings 22:35

Kruisverwysings

  • +1Kn 20:42; 2Kr 18:34
  • +Ge 9:6

1 Konings 22:36

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:17

1 Konings 22:37

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:28

1 Konings 22:38

Kruisverwysings

  • +1Kn 21:19
  • +De 32:35; Ps 119:89; Jes 14:27; 46:10; 48:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 15

1 Konings 22:39

Kruisverwysings

  • +1Kn 10:22; Ese 27:15
  • +1Kn 14:19; 16:5, 27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/11/1, bl. 16-17

    “Hele Skrif”, bl. 149

1 Konings 22:40

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:28
  • +2Kn 1:2; 2Kr 20:35

1 Konings 22:41

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:10; 2Kr 17:1; 20:31; Mt 1:8

1 Konings 22:43

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:11; 2Kr 14:2, 11; 15:8; 17:3; Pr 12:13
  • +De 12:14; 1Kn 14:23; 15:14; 2Kn 12:3; 14:4; 15:4; 18:22; 2Kr 20:33

1 Konings 22:44

Kruisverwysings

  • +2Kn 8:18; 2Kr 18:1; 19:2

1 Konings 22:45

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:29

1 Konings 22:46

Kruisverwysings

  • +Le 20:13; Ro 1:27; 1Kor 6:9; 1Ti 1:10; Jud 7
  • +1Kn 15:12

1 Konings 22:47

Kruisverwysings

  • +Ge 36:1, 9
  • +2Sa 8:14; 2Kn 8:20; Ps 108:9

1 Konings 22:48

Kruisverwysings

  • +1Kn 10:22; 2Kr 9:21
  • +1Kn 9:26; 2Kr 20:37

1 Konings 22:49

Kruisverwysings

  • +Spr 1:10; 2Kor 6:14

1 Konings 22:50

Kruisverwysings

  • +1Kn 2:10; 2Kr 21:1
  • +1Kn 11:43; 14:31; 15:24
  • +2Kn 8:16; 2Kr 21:5

1 Konings 22:51

Kruisverwysings

  • +2Kn 1:2

1 Konings 22:52

Kruisverwysings

  • +De 28:15
  • +1Kn 16:30; 2Kn 8:27; 2Kr 22:3
  • +1Kn 21:25
  • +1Kn 12:28; 13:33
  • +1Kn 14:9; 2Kn 3:3

1 Konings 22:53

Kruisverwysings

  • +Rig 2:11; 1Kn 16:32; 2Kn 1:2
  • +Eks 20:3; 34:14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kon. 22:21Kn 15:24; 2Kr 18:3
1 Kon. 22:3De 4:43; Jos 20:8; 1Kn 4:13
1 Kon. 22:42Kr 18:2
1 Kon. 22:42Kn 3:7; 2Kr 18:3; Spr 13:20; 2Kor 6:14
1 Kon. 22:5Nu 27:21; Spr 3:6
1 Kon. 22:61Kn 18:19; Mt 15:14
1 Kon. 22:62Kr 18:5; Jer 5:31; 23:30
1 Kon. 22:72Kn 3:11; 2Kr 18:6
1 Kon. 22:81Kn 18:4
1 Kon. 22:81Kn 21:20; 2Kr 36:16; Ps 34:21; Spr 9:8
1 Kon. 22:82Kr 18:7; Jes 30:10; Jer 38:4
1 Kon. 22:8Spr 5:12, 13; Tit 1:13
1 Kon. 22:91Sa 8:16; 2Kn 9:32
1 Kon. 22:92Kr 18:8
1 Kon. 22:10Est 6:8; Mt 11:8; Han 12:21
1 Kon. 22:102Kr 18:9; Ese 13:2
1 Kon. 22:11De 18:20; Jer 23:16, 17; Ese 13:6
1 Kon. 22:112Kr 18:10
1 Kon. 22:122Kr 18:11
1 Kon. 22:132Kr 18:12
1 Kon. 22:14De 6:13; Jer 12:16
1 Kon. 22:14Nu 22:35; 2Kr 18:13; Jer 1:7; 23:28; Ese 2:4; 2Pe 1:21
1 Kon. 22:152Kr 18:14
1 Kon. 22:16De 5:11; 2Kr 18:15
1 Kon. 22:17De 28:25
1 Kon. 22:17Spr 10:24; Sag 10:2; 13:7; Mt 9:36
1 Kon. 22:172Kr 18:16; Ese 33:9
1 Kon. 22:182Kr 18:17
1 Kon. 22:192Kr 18:18
1 Kon. 22:19Jes 6:1; Ese 1:26; Da 7:9
1 Kon. 22:19Job 1:6; Da 7:10; Mt 18:10; Op 5:11
1 Kon. 22:202Kr 18:19
1 Kon. 22:21Ps 104:4; Heb 1:7, 14
1 Kon. 22:212Kr 18:20
1 Kon. 22:221Kn 22:6
1 Kon. 22:222Te 2:11; 1Jo 4:1
1 Kon. 22:222Kr 18:21
1 Kon. 22:23Ese 14:9
1 Kon. 22:23Nu 23:19; 1Kn 20:42; 2Kr 18:22; Jes 55:11
1 Kon. 22:241Kr 16:22; Ps 105:15
1 Kon. 22:242Kr 18:23
1 Kon. 22:251Kn 20:30
1 Kon. 22:252Kr 18:24
1 Kon. 22:262Kr 18:25
1 Kon. 22:27Ro 9:18
1 Kon. 22:27Heb 11:36
1 Kon. 22:27Ps 104:15
1 Kon. 22:272Kr 18:26
1 Kon. 22:28Nu 16:29
1 Kon. 22:282Kr 18:27
1 Kon. 22:292Kr 18:28
1 Kon. 22:301Sa 8:20
1 Kon. 22:301Kn 22:10
1 Kon. 22:302Kr 35:22; Spr 21:30
1 Kon. 22:302Kr 18:29
1 Kon. 22:311Kn 20:1
1 Kon. 22:312Kr 18:30
1 Kon. 22:322Kr 18:31
1 Kon. 22:32Ps 50:15; 91:15; 130:1
1 Kon. 22:332Kr 18:32
1 Kon. 22:342Kr 18:33
1 Kon. 22:351Kn 20:42; 2Kr 18:34
1 Kon. 22:35Ge 9:6
1 Kon. 22:361Kn 22:17
1 Kon. 22:371Kn 16:28
1 Kon. 22:381Kn 21:19
1 Kon. 22:38De 32:35; Ps 119:89; Jes 14:27; 46:10; 48:3
1 Kon. 22:391Kn 10:22; Ese 27:15
1 Kon. 22:391Kn 14:19; 16:5, 27
1 Kon. 22:401Kn 16:28
1 Kon. 22:402Kn 1:2; 2Kr 20:35
1 Kon. 22:411Kr 3:10; 2Kr 17:1; 20:31; Mt 1:8
1 Kon. 22:431Kn 15:11; 2Kr 14:2, 11; 15:8; 17:3; Pr 12:13
1 Kon. 22:43De 12:14; 1Kn 14:23; 15:14; 2Kn 12:3; 14:4; 15:4; 18:22; 2Kr 20:33
1 Kon. 22:442Kn 8:18; 2Kr 18:1; 19:2
1 Kon. 22:451Kn 14:29
1 Kon. 22:46Le 20:13; Ro 1:27; 1Kor 6:9; 1Ti 1:10; Jud 7
1 Kon. 22:461Kn 15:12
1 Kon. 22:47Ge 36:1, 9
1 Kon. 22:472Sa 8:14; 2Kn 8:20; Ps 108:9
1 Kon. 22:481Kn 10:22; 2Kr 9:21
1 Kon. 22:481Kn 9:26; 2Kr 20:37
1 Kon. 22:49Spr 1:10; 2Kor 6:14
1 Kon. 22:501Kn 2:10; 2Kr 21:1
1 Kon. 22:501Kn 11:43; 14:31; 15:24
1 Kon. 22:502Kn 8:16; 2Kr 21:5
1 Kon. 22:512Kn 1:2
1 Kon. 22:52De 28:15
1 Kon. 22:521Kn 16:30; 2Kn 8:27; 2Kr 22:3
1 Kon. 22:521Kn 21:25
1 Kon. 22:521Kn 12:28; 13:33
1 Kon. 22:521Kn 14:9; 2Kn 3:3
1 Kon. 22:53Rig 2:11; 1Kn 16:32; 2Kn 1:2
1 Kon. 22:53Eks 20:3; 34:14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Konings 22:1-53

1 Konings

22 En drie jaar lank het hulle gewoon sonder dat daar oorlog tussen Sirië en Israel was. 2 En in die derde jaar het Joʹsafat,+ die koning van Juda, afgegaan na die koning van Israel. 3 Toe het die koning van Israel vir sy knegte gesê: “Weet julle werklik dat Raʹmot-Giʹlead+ aan ons behoort? Tog aarsel ons om dit uit die hand van die koning van Sirië te neem.” 4 En hy het vir Joʹsafat gesê: “Sal u saam met my in die stryd trek na Raʹmot-Giʹlead?”+ Hierop het Joʹsafat vir die koning van Israel gesê: “Ek is net soos u. My volk is net soos u volk.+ My perde is net soos u perde.”

5 Maar Joʹsafat het verder vir die koning van Israel gesê: “Raadpleeg+ asseblief eers die woord van Jehovah.” 6 Toe het die koning van Israel die profete bymekaargebring,+ ongeveer vierhonderd man, en vir hulle gesê: “Sal ek teen Raʹmot-Giʹlead optrek om oorlog te voer, of sal ek dit laat staan?” En hulle het begin sê: “Trek op,+ en Jehovah sal dit in die koning se hand gee.”

7 Maar Joʹsafat het gesê: “Is hier nie nog ’n profeet van Jehovah nie? Laat ons dan deur hom raadpleeg.”+ 8 Daarop het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê: “Daar is nog een man deur wie ons Jehovah kan raadpleeg;+ maar ek haat hom beslis,+ want hy profeteer nie goeie nie, maar slegte dinge oor my+—Migaʹja, die seun van Jimla.” Joʹsafat het egter gesê: “Die koning moenie so iets sê nie.”+

9 Daarop het die koning van Israel ’n sekere hofbeampte+ geroep en gesê: “Bring tog gou vir Migaʹja, die seun van Jimla.”+ 10 En die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het elkeen op sy troon gesit, geklee in koninklike klere,+ op die dorsvloer by die ingang van die poort van Samariʹa; en al die profete het voor hulle as profete opgetree.+ 11 Toe het Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, vir hom ysterhorings gemaak en gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Hiermee sal jy die Siriërs stoot totdat jy hulle uitroei.’”+ 12 En al die ander profete het dieselfde geprofeteer en gesê: “Trek op na Raʹmot-Giʹlead en wees suksesvol; en Jehovah sal dit beslis in die koning se hand gee.”+

13 En die boodskapper wat Migaʹja gaan roep het, het met hom gepraat en gesê: “Kyk tog! Die woorde van die profete is eenstemmig goed vir die koning. Laat u woord asseblief soos die woord van een van hulle word, en u moet iets goeds sê.”+ 14 Maar Migaʹja het gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ wat Jehovah vir my sal sê, dít sal ek sê.”+ 15 Toe het hy by die koning gekom, en die koning het vir hom gesê: “Migaʹja, sal ons na Raʹmot-Giʹlead trek om oorlog te voer, of sal ons dit laat staan?” Dadelik het hy vir hom gesê: “Trek op en wees suksesvol; en Jehovah sal dit beslis in die koning se hand gee.”+ 16 Daarop het die koning vir hom gesê: “Hoeveel keer stel ek jou onder eed dat jy niks anders as die waarheid in die naam van Jehovah vir my moet sê nie?”+ 17 Toe het hy gesê: “Waarlik, ek sien al die Israeliete verstrooid+ op die berge, soos skape wat geen herder het nie.+ En Jehovah het gesê: ‘Hulle het geen heer nie. Laat hulle elkeen in vrede na sy huis teruggaan.’”+

18 Toe het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê: “Het ek nie vir u gesê nie: ‘Hy sal nie goeie nie, maar slegte dinge oor my profeteer’?”+

19 En hy het verder gesê: “Daarom, hoor die woord van Jehovah:+ Waarlik, ek sien Jehovah op sy troon sit+ en die hele leër van die hemel by hom staan, aan sy regter- en aan sy linkerkant.+ 20 En Jehovah het gesê: ‘Wie sal Agab mislei, sodat hy optrek en by Raʹmot-Giʹlead val?’ En die een het dít gesê terwyl die ander dát gesê het.+ 21 Uiteindelik het ’n gees+ vorentoe gekom en voor Jehovah gaan staan en gesê: ‘Ek sal hom mislei.’ Daarop het Jehovah vir hom gesê: ‘Hoe?’+ 22 Hierop het hy gesê: ‘Ek sal uitgaan, en ek sal beslis ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal boonop oorwin.+ Gaan uit en doen so.’+ 23 En nou, kyk, Jehovah het ’n bedrieglike gees in die mond van al hierdie profete van u geplaas;+ maar Jehovah het rampspoed oor u gespreek.”+

24 Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, het toe nader gekom en Migaʹja op die wang geslaan+ en gesê: “Langs watter weg het die gees van Jehovah van my af weggegaan om met jou te praat?”+ 25 Daarop het Migaʹja gesê: “Kyk! Jy sal sien langs watter weg op dié dag dat jy die binneste+ vertrek sal ingaan om weg te kruip.”+ 26 Toe het die koning van Israel gesê: “Neem Migaʹja en bring hom terug na Amon, die stadshoof, en na Joas, die koning se seun.+ 27 En jy moet sê: ‘Só het die koning gesê:+ “SIT hierdie man in die huis van bewaring+ en voed hom met ’n verminderde rantsoen brood+ en ’n verminderde rantsoen water totdat ek in vrede terugkom.”’”+ 28 Daarop het Migaʹja gesê: “As u enigsins in vrede terugkeer, het Jehovah nie met my gepraat nie.”+ En hy het bygevoeg: “Hoor, alle volke.”+

29 En die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het na Raʹmot-Giʹlead opgetrek.+ 30 Die koning van Israel het toe vir Joʹsafat gesê: “Ek sal my vermom en die stryd ingaan,+ maar ú moet u klere aantrek.”+ Toe het die koning van Israel hom vermom+ en die stryd ingegaan.+ 31 Wat die koning van Sirië betref, hy het die twee-en-dertig hoofde+ van sy strydwaens beveel en gesê: “Julle moenie met klein of groot veg nie, maar met die koning van Israel alleen.”+ 32 En net toe die hoofde van die strydwaens Joʹsafat sien, het hulle by hulleself gesê: “Dit is sekerlik die koning van Israel.”+ Daarom het hulle uitgedraai om teen hom te veg; en Joʹsafat het om hulp begin roep.+ 33 En toe die hoofde van die strydwaens sien dat dit nie die koning van Israel is nie, het hulle onmiddellik agter hom weggedraai.+

34 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref, sodat hy vir sy strydwadrywer gesê het:+ “Draai om en neem my uit die kamp, want ek is swaar gewond.” 35 En die geveg het dié dag al hoe hewiger geword, en die koning moes in die strydwa in ’n staande posisie gehou word teenoor die Siriërs, en in die aand het hy uiteindelik gesterf;+ en die bloed van die wond het bly uitvloei in die bak van die strydwa.+ 36 En omstreeks sonsondergang het die luide uitroep deur die kamp begin gaan, naamlik: “Elkeen na sy stad, en elkeen na sy land!”+ 37 So het die koning gesterf. Toe hy na Samariʹa gebring is, het hulle die koning in Samariʹa begrawe.+ 38 En hulle het die strydwa by die dam van Samariʹa begin afwas, en die honde het sy bloed opgelek+ (en die prostitute het daar gebad), volgens Jehovah se woord wat hy gespreek het.+

39 Wat die res van die aangeleenthede van Agab betref en alles wat hy gedoen het en die ivoorhuis+ wat hy gebou het en al die stede wat hy gebou het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel nie? 40 Uiteindelik het Agab met sy voorvaders ontslaap;+ en sy seun Ahaʹsia+ het in sy plek begin regeer.

41 Wat Joʹsafat,+ die seun van Asa, betref, hy het koning oor Juda geword in die vierde jaar van Agab, die koning van Israel. 42 Joʹsafat was vyf-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het vyf-en-twintig jaar in Jerusalem regeer; en sy moeder se naam was Asuʹba, die dogter van Silhi. 43 En hy het in al die weë van sy vader Asa bly wandel. Hy het nie daarvan afgewyk nie, deur te doen wat reg was in die oë van Jehovah.+ Net die hoogtes het nie verdwyn nie. Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+ 44 En Joʹsafat het vreedsame betrekkinge met die koning van Israel behou.+ 45 Wat die res van die aangeleenthede van Joʹsafat betref en die magtige dade wat hy verrig het en hoe hy oorlog gevoer het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 46 En die res van die manlike tempelprostitute+ wat in die dae van sy vader Asa oorgebly het, het hy uit die land weggeruim.+

47 Wat ’n koning betref, daar was nie een in Edom+ nie; ’n plaasvervanger was koning.+

48 Joʹsafat het Tarsisskepe+ gebou om na Ofir te gaan vir goud; maar hulle het nie gegaan nie, omdat die skepe by Eʹseon-Geʹber vergaan het.+ 49 Toe het Ahaʹsia, die seun van Agab, vir Joʹsafat gesê: “Laat my knegte saam met u knegte op die skepe gaan”, maar Joʹsafat wou nie.+

50 Uiteindelik het Joʹsafat met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders begrawe in die Stad van Dawid,+ sy voorvader; en sy seun Joram+ het in sy plek begin regeer.

51 Wat Ahaʹsia,+ die seun van Agab, betref, hy het in die sewentiende jaar van Joʹsafat, die koning van Juda, koning oor Israel geword in Samariʹa, en hy het twee jaar oor Israel regeer. 52 En hy het bly doen wat sleg was+ in Jehovah se oë en het gewandel in die weg van sy vader+ en in die weg van sy moeder+ en in die weg van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het.+ 53 En hy het voortgegaan om Baäl te dien+ en hom voor hom neer te buig en Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee+ volgens alles wat sy vader gedoen het.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel