21Die woord+ wat van Jehovah tot Jeremia gekom het toe koning Sedekiʹa+ Pasgur,+ die seun van Malkiʹa, en Sefanʹja,+ die seun van Maäseʹja, die priester, na hom toe gestuur het om te sê:
2 “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Gaan, en jy moet vir Sedekiʹa, die koning van Juda,+ sê, ja, jy moet vir hom sê: “Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babilon,+ en hy sal dit met vuur verbrand.+