Spreuke 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarom sal sy ongeluk skielik kom;+ in ’n oomblik sal hy gebreek word, en daar sal geen genesing wees nie.+ Spreuke 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+
15 Daarom sal sy ongeluk skielik kom;+ in ’n oomblik sal hy gebreek word, en daar sal geen genesing wees nie.+
29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+