4 Wat die ruspe laat oorbly het, het die sprinkaan geëet;+ en wat die sprinkaan laat oorbly het, het die voetganger geëet; en wat die voetganger laat oorbly het, het die kakkerlak geëet.+
25 En ek sal julle vergoed vir die jare wat die sprinkaan, die voetganger en die kakkerlak en die ruspe geëet het, my groot krygsmag wat ek onder julle gestuur het.+