2 Samuel 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar die koning het vir Sadok gesê: “Neem die ark+ van die ware God terug na die stad.+ As ek guns vind in die oë van Jehovah, sal hy my ook beslis terugbring en my dit en die verblyfplek daarvan laat sien.+ Psalm 18:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hy het my uitgebring in ’n ruim plek;+Hy het my gered, omdat hy behae in my gehad het.+
25 Maar die koning het vir Sadok gesê: “Neem die ark+ van die ware God terug na die stad.+ As ek guns vind in die oë van Jehovah, sal hy my ook beslis terugbring en my dit en die verblyfplek daarvan laat sien.+