Josua 17:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hierop het Josua vir hulle gesê: “As jy ’n talryke volk is, trek dan op na die woud, en jy moet dit vir jou daar in die land van die Perissiete+ en die Refaïete+ uitkap, want die bergstreek+ van Eʹfraim het vir jou te nou geword.”
15 Hierop het Josua vir hulle gesê: “As jy ’n talryke volk is, trek dan op na die woud, en jy moet dit vir jou daar in die land van die Perissiete+ en die Refaïete+ uitkap, want die bergstreek+ van Eʹfraim het vir jou te nou geword.”