22 En in die eerste jaar van Kores,+ die koning van Persië,+ het Jehovah—sodat Jehovah se woord+ deur die mond van Jeremia+ vervul sou word—die gees+ van Kores, die koning van Persië, opgewek, sodat hy ’n oproep deur sy hele koninkryk laat gaan het, selfs ook skriftelik,+ wat lui: