Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 36:1

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:15; Jer 22:11
  • +2Kn 23:30

2 Kronieke 36:2

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:31

2 Kronieke 36:3

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:33
  • +2Kn 18:14; 2Kr 27:5

2 Kronieke 36:4

Kruisverwysings

  • +2Kr 35:20
  • +2Kn 23:34
  • +2Kn 23:29; Jer 46:2
  • +Jer 22:12

2 Kronieke 36:5

Kruisverwysings

  • +Jer 26:21; 36:32
  • +2Kn 23:36
  • +2Kn 23:37

2 Kronieke 36:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:1; Esr 1:7; Jer 25:1; Da 1:1
  • +2Kn 24:1
  • +2Kn 24:16

2 Kronieke 36:7

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:13; Esr 1:7; Jer 27:16
  • +Da 1:2
  • +Da 5:2

2 Kronieke 36:8

Kruisverwysings

  • +2Kr 25:26
  • +1Kn 11:5; 2Kr 34:33
  • +2Kn 24:5; 2Kr 35:27
  • +2Kn 24:6

2 Kronieke 36:9

Kruisverwysings

  • +Jer 22:24; Mt 1:12
  • +2Kn 24:8
  • +1Kn 15:26; 22:52; 2Kn 15:24

2 Kronieke 36:10

Kruisverwysings

  • +2Sa 11:1; 1Kn 20:22; 2Kn 13:20
  • +2Kn 24:10
  • +2Kn 24:13; Jer 27:18; Da 5:23
  • +Jer 29:2; Ese 1:2; 19:9
  • +Jer 52:3
  • +2Kn 24:17

2 Kronieke 36:11

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:15; Jer 37:1
  • +2Kn 24:18; Jer 52:1

2 Kronieke 36:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:2; 23:32
  • +Jer 38:14
  • +Jer 21:1; 34:2
  • +Eks 10:3; 2Kr 32:26; Da 5:22; Jak 4:10; 1Pe 5:6

2 Kronieke 36:13

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:20; Jer 52:3; Ese 17:15
  • +Jos 9:15; 2Sa 21:2
  • +2Kn 17:14; Ne 9:16; Spr 29:1
  • +Eks 9:17; Spr 28:14

2 Kronieke 36:14

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:11
  • +2Kr 28:3
  • +2Kr 33:4

2 Kronieke 36:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 7:20
  • +Rig 10:16; 2Kn 13:23
  • +2Kr 6:2

2 Kronieke 36:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:10; Ps 35:16
  • +Spr 1:24; Jer 5:12
  • +Jer 20:7
  • +De 29:28; 2Kr 34:21; Ps 74:1
  • +Spr 6:15; 29:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/6/8, bl. 19

2 Kronieke 36:17

Kruisverwysings

  • +Ge 11:28; 2Kn 24:2
  • +Ese 9:7
  • +Le 26:31; De 28:25; Ps 79:2
  • +De 28:50; Klg 2:21

2 Kronieke 36:18

Kruisverwysings

  • +Jer 27:18
  • +Jer 52:17
  • +2Kn 12:18; Jes 39:6
  • +2Kn 20:13; 2Kr 25:24

2 Kronieke 36:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:9; Ps 74:7; 79:1
  • +2Kn 25:10; Jer 52:14
  • +Ps 74:6
  • +1Kn 9:7; 2Kr 7:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 68-69, 156

2 Kronieke 36:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:21; Ps 137:1
  • +Jer 27:7
  • +Esr 1:1

2 Kronieke 36:21

Kruisverwysings

  • +Jer 25:9
  • +Le 26:34
  • +Jer 25:12; Sag 1:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 32

    “Hele Skrif”, bl. 84

2 Kronieke 36:22

Kruisverwysings

  • +Jes 44:28; 45:1; Da 10:1
  • +Esr 1:2
  • +Jer 29:14
  • +Jer 32:42; 33:10
  • +Hag 1:14
  • +Esr 1:1

2 Kronieke 36:23

Kruisverwysings

  • +Esr 1:2
  • +Ps 75:7; Da 2:37; 4:35; 5:18
  • +Jes 44:28
  • +1Kr 29:5; Esr 7:13
  • +Ro 8:31
  • +1Kr 22:16; Sag 2:7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 36:11Kr 3:15; Jer 22:11
2 Kron. 36:12Kn 23:30
2 Kron. 36:22Kn 23:31
2 Kron. 36:32Kn 23:33
2 Kron. 36:32Kn 18:14; 2Kr 27:5
2 Kron. 36:42Kr 35:20
2 Kron. 36:42Kn 23:34
2 Kron. 36:42Kn 23:29; Jer 46:2
2 Kron. 36:4Jer 22:12
2 Kron. 36:5Jer 26:21; 36:32
2 Kron. 36:52Kn 23:36
2 Kron. 36:52Kn 23:37
2 Kron. 36:62Kn 25:1; Esr 1:7; Jer 25:1; Da 1:1
2 Kron. 36:62Kn 24:1
2 Kron. 36:62Kn 24:16
2 Kron. 36:72Kn 24:13; Esr 1:7; Jer 27:16
2 Kron. 36:7Da 1:2
2 Kron. 36:7Da 5:2
2 Kron. 36:82Kr 25:26
2 Kron. 36:81Kn 11:5; 2Kr 34:33
2 Kron. 36:82Kn 24:5; 2Kr 35:27
2 Kron. 36:82Kn 24:6
2 Kron. 36:9Jer 22:24; Mt 1:12
2 Kron. 36:92Kn 24:8
2 Kron. 36:91Kn 15:26; 22:52; 2Kn 15:24
2 Kron. 36:102Sa 11:1; 1Kn 20:22; 2Kn 13:20
2 Kron. 36:102Kn 24:10
2 Kron. 36:102Kn 24:13; Jer 27:18; Da 5:23
2 Kron. 36:10Jer 29:2; Ese 1:2; 19:9
2 Kron. 36:10Jer 52:3
2 Kron. 36:102Kn 24:17
2 Kron. 36:111Kr 3:15; Jer 37:1
2 Kron. 36:112Kn 24:18; Jer 52:1
2 Kron. 36:122Kn 21:2; 23:32
2 Kron. 36:12Jer 38:14
2 Kron. 36:12Jer 21:1; 34:2
2 Kron. 36:12Eks 10:3; 2Kr 32:26; Da 5:22; Jak 4:10; 1Pe 5:6
2 Kron. 36:132Kn 24:20; Jer 52:3; Ese 17:15
2 Kron. 36:13Jos 9:15; 2Sa 21:2
2 Kron. 36:132Kn 17:14; Ne 9:16; Spr 29:1
2 Kron. 36:13Eks 9:17; Spr 28:14
2 Kron. 36:142Kn 16:11
2 Kron. 36:142Kr 28:3
2 Kron. 36:142Kr 33:4
2 Kron. 36:152Kr 7:20
2 Kron. 36:15Rig 10:16; 2Kn 13:23
2 Kron. 36:152Kr 6:2
2 Kron. 36:162Kr 30:10; Ps 35:16
2 Kron. 36:16Spr 1:24; Jer 5:12
2 Kron. 36:16Jer 20:7
2 Kron. 36:16De 29:28; 2Kr 34:21; Ps 74:1
2 Kron. 36:16Spr 6:15; 29:1
2 Kron. 36:17Ge 11:28; 2Kn 24:2
2 Kron. 36:17Ese 9:7
2 Kron. 36:17Le 26:31; De 28:25; Ps 79:2
2 Kron. 36:17De 28:50; Klg 2:21
2 Kron. 36:18Jer 27:18
2 Kron. 36:18Jer 52:17
2 Kron. 36:182Kn 12:18; Jes 39:6
2 Kron. 36:182Kn 20:13; 2Kr 25:24
2 Kron. 36:192Kn 25:9; Ps 74:7; 79:1
2 Kron. 36:192Kn 25:10; Jer 52:14
2 Kron. 36:19Ps 74:6
2 Kron. 36:191Kn 9:7; 2Kr 7:21
2 Kron. 36:202Kn 25:21; Ps 137:1
2 Kron. 36:20Jer 27:7
2 Kron. 36:20Esr 1:1
2 Kron. 36:21Jer 25:9
2 Kron. 36:21Le 26:34
2 Kron. 36:21Jer 25:12; Sag 1:12
2 Kron. 36:22Jes 44:28; 45:1; Da 10:1
2 Kron. 36:22Esr 1:2
2 Kron. 36:22Jer 29:14
2 Kron. 36:22Jer 32:42; 33:10
2 Kron. 36:22Hag 1:14
2 Kron. 36:22Esr 1:1
2 Kron. 36:23Esr 1:2
2 Kron. 36:23Ps 75:7; Da 2:37; 4:35; 5:18
2 Kron. 36:23Jes 44:28
2 Kron. 36:231Kr 29:5; Esr 7:13
2 Kron. 36:23Ro 8:31
2 Kron. 36:231Kr 22:16; Sag 2:7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 36:1-23

2 Kronieke

36 Toe het die volk van die land Joʹahas,+ die seun van Josiʹa, geneem en hom in die plek van sy vader koning gemaak in Jerusalem.+ 2 Joʹahas was drie-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande in Jerusalem regeer.+ 3 Maar die koning van Egipte het hom in Jerusalem+ afgesit en die land met honderd talente silwer+ en ’n talent goud beboet. 4 Daarbenewens het die koning+ van Egipte sy broer Elʹjakim+ koning oor Juda en Jerusalem gemaak en sy naam na Joʹjakim verander; maar Nego+ het sy broer Joʹahas saamgeneem en na Egipte+ gebring.

5 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer;+ en hy het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah sy God.+ 6 Teen hom het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, opgetrek+ sodat hy hom met twee koperboeie kon bind om hom na Babilon+ weg te voer. 7 En van die voorwerpe+ van die huis van Jehovah het Nebukadneʹsar+ na Babilon gebring en dit toe in sy paleis in Babilon+ gesit. 8 Wat die res van die aangeleenthede+ van Joʹjakim betref en sy verfoeilike+ dinge wat hy gedoen het, asook wat teen hom gevind is, kyk, dit is opgeteken in die Boek+ van die konings van Israel en Juda; en sy seun Joʹjagin+ het in sy plek begin regeer.

9 Joʹjagin+ was agtien jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande+ en tien dae in Jerusalem regeer; en hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.+ 10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+

11 Sedekiʹa+ was een-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer.+ 12 En hy het bly doen wat sleg was+ in die oë van Jehovah sy God. Hy het hom nie weens die profeet+ Jeremia+ verneder+ op bevel van Jehovah nie. 13 En selfs teen koning Nebukadneʹsar het hy in opstand gekom,+ wat hom by God laat sweer het;+ en hy het sy nek bly styf maak+ en sy hart bly verhard+ sodat hy nie tot Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het nie. 14 Selfs al die hoofde van die priesters+ en die volk het op groot skaal ontrouheid gepleeg, volgens al die verfoeilike+ dinge van die nasies, sodat hulle die huis van Jehovah verontreinig het wat hy in Jerusalem geheilig het.+

15 En Jehovah, die God van hulle voorvaders, het deur middel van sy boodskappers+ keer op keer waarskuwings aan hulle gestuur, omdat hy medelye met sy volk+ en met sy woonplek+ gehad het. 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+

17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee. 18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring. 19 En hy het die huis van die ware God verbrand+ en die muur van Jerusalem afgebreek;+ en al die woontorings daarvan het hulle met vuur verbrand, en ook al die begeerlike voorwerpe+ daarvan, om verwoesting aan te rig.+ 20 Daarbenewens het hy dié wat van die swaard oorgebly het, gevange na Babilon weggevoer,+ en hulle het vir hom en sy seuns knegte geword+ totdat die koningshuis van Persië+ begin regeer het; 21 om Jehovah se woord deur die mond van Jeremia te vervul,+ totdat die land sy sabbatte afbetaal het.+ Al die dae dat dit woes gelê het, het dit sabbat gehou, om sewentig jaar+ te vervul.

22 En in die eerste jaar van Kores,+ die koning van Persië,+ het Jehovah—sodat Jehovah se woord+ deur die mond van Jeremia+ vervul sou word—die gees+ van Kores, die koning van Persië, opgewek, sodat hy ’n oproep deur sy hele koninkryk laat gaan het, selfs ook skriftelik,+ wat lui: 23 “Só het Kores, die koning van Persië,+ gesê: ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel, aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem, wat in Juda is.+ Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk,+ mag Jehovah sy God met hom wees.+ En laat hom optrek.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel