-
2 Konings 22:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 omdat jou hart+ week was sodat jy jou weens Jehovah verneder het+ toe jy hoor wat ek teen hierdie plek en sy inwoners gesê het, dat dit ’n voorwerp van verbasing en ’n vervloeking+ sal word, en jy toe jou klere geskeur+ en voor my begin huil het, het ek, ja ek, gehoor”, is die woord van Jehovah.+
-