Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 3:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En die koning het verder vir sy knegte gesê: “Weet julle nie dat ’n vors en ’n groot man vandag in Israel geval het nie?+

  • Esra 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En onmiddellik nadat hierdie dinge klaar was, het die vorste+ na my toe gekom en gesê: “Die volk Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie van die volke van die lande afgesonder+ wat hulle verfoeilike dinge+ betref nie, naamlik van die Kanaäniete,+ die Hetiete,+ die Perissiete,+ die Jebusiete,+ die Ammoniete,+ die Moabiete,+ die Egiptenaars+ en die Amoriete.+

  • Esra 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 en elkeen wat nie binne drie dae gekom het+ volgens die raad van die vorste+ en die ouer manne nie—al sy goed sou met ’n ban getref word,+ en hy self sou van die gemeente van die ballinge afgeskei word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel