Genesis 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa. Numeri 13:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die Amalekiete+ woon in die land van die Negeb,+ en die Hetiete en die Jebusiete+ en die Amoriete+ woon in die bergstreek, en die Kanaäniete+ woon by die see en aan die kant van die Jordaan.”
19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa.
29 Die Amalekiete+ woon in die land van die Negeb,+ en die Hetiete en die Jebusiete+ en die Amoriete+ woon in die bergstreek, en die Kanaäniete+ woon by die see en aan die kant van die Jordaan.”