Handelinge 5:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 maar as dit uit God is,+ sal julle hulle nie kan keer nie);+ anders kan daar miskien bevind word dat julle eintlik teen God stry.”+ Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
39 maar as dit uit God is,+ sal julle hulle nie kan keer nie);+ anders kan daar miskien bevind word dat julle eintlik teen God stry.”+
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+