2 Kronieke 26:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Bowendien het Ussiʹa torings+ gebou in Jerusalem by die Hoekpoort+ en by die Valleipoort+ en by die Steunmuur, en hy het hulle versterk. Nehemia 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek het in die nag deur die Valleipoort+ uitgegaan en voor die Fontein van die Groot Slang langs en na die Aspoort,+ en ek het deurentyd die mure+ van Jerusalem ondersoek, hoe hulle stukkend gelê het en sy poorte+ deur vuur verteer was.
9 Bowendien het Ussiʹa torings+ gebou in Jerusalem by die Hoekpoort+ en by die Valleipoort+ en by die Steunmuur, en hy het hulle versterk.
13 En ek het in die nag deur die Valleipoort+ uitgegaan en voor die Fontein van die Groot Slang langs en na die Aspoort,+ en ek het deurentyd die mure+ van Jerusalem ondersoek, hoe hulle stukkend gelê het en sy poorte+ deur vuur verteer was.