Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 26
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 26:1

Kruisverwysings

  • +2Kr 33:25
  • +2Kn 15:13; Mt 1:8
  • +2Kn 21:24
  • +2Kn 14:21

2 Kronieke 26:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:26; 2Kn 16:6; 2Kr 8:17
  • +2Kn 14:22

2 Kronieke 26:3

Kruisverwysings

  • +Jes 1:1; 6:1
  • +2Kn 15:2

2 Kronieke 26:4

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:2
  • +2Kn 14:3

2 Kronieke 26:5

Kruisverwysings

  • +De 4:29; 2Kr 14:7; 17:4
  • +Ge 18:19
  • +1Kn 3:13; Ps 1:3; Spr 10:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/15, bl. 10

2 Kronieke 26:6

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:1; 2Kr 21:16; Jes 14:29
  • +1Kr 18:1
  • +Jos 15:11
  • +Jos 13:3; 1Sa 5:1
  • +Jos 15:46

2 Kronieke 26:7

Kruisverwysings

  • +1Kr 5:20; 2Kr 14:11; Ps 33:20; Han 26:22
  • +2Kr 17:11
  • +1Kr 4:41

2 Kronieke 26:8

Kruisverwysings

  • +Ge 19:38; Rig 11:15
  • +2Sa 8:6; 1Kr 18:6
  • +Ge 12:2

2 Kronieke 26:9

Kruisverwysings

  • +2Kr 14:7
  • +2Kn 14:13; Jer 31:38; Sag 14:10
  • +Ne 3:13

2 Kronieke 26:10

Kruisverwysings

  • +2Kn 9:17
  • +1Kr 27:28

2 Kronieke 26:11

Kruisverwysings

  • +1Kr 12:18
  • +Nu 1:3; 2Sa 24:9
  • +1Kr 27:32; 2Kr 24:11
  • +1Kr 26:28
  • +1Kr 28:1

2 Kronieke 26:12

Kruisverwysings

  • +1Kr 27:1
  • +1Kr 5:24; 12:21
  • +1Kr 26:6

2 Kronieke 26:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:1; 13:3; 17:14

2 Kronieke 26:14

Kruisverwysings

  • +2Kr 17:17
  • +2Kr 11:12; 14:8; 25:5
  • +1Sa 17:5; Jer 46:4
  • +1Sa 17:38
  • +1Kr 12:2
  • +Rig 20:16; 1Sa 17:49

2 Kronieke 26:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 14:7
  • +1Kn 4:31

2 Kronieke 26:16

Kruisverwysings

  • +De 32:15
  • +Spr 29:23; 1Pe 5:5
  • +Nu 1:51

2 Kronieke 26:18

Kruisverwysings

  • +Spr 28:1
  • +Nu 16:40; 18:7; Spr 21:24
  • +Eks 30:7; 1Kr 23:13; Heb 5:4
  • +Nu 3:10; 18:7; 1Sa 2:30

2 Kronieke 26:19

Kruisverwysings

  • +2Kr 16:10; 25:16
  • +Eks 30:7
  • +Nu 12:10; 2Kn 5:27
  • +Le 13:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1834

2 Kronieke 26:20

Kruisverwysings

  • +Le 13:3; De 24:8; Spr 11:2
  • +Le 14:34; De 28:22, 35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1817

2 Kronieke 26:21

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:5
  • +Le 13:46; Nu 5:2; 12:14, 15; 2Kn 7:3

2 Kronieke 26:22

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:6
  • +Jes 6:1
  • +Jes 1:1

2 Kronieke 26:23

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:7
  • +2Kn 15:32

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 26:12Kr 33:25
2 Kron. 26:12Kn 15:13; Mt 1:8
2 Kron. 26:12Kn 21:24
2 Kron. 26:12Kn 14:21
2 Kron. 26:21Kn 9:26; 2Kn 16:6; 2Kr 8:17
2 Kron. 26:22Kn 14:22
2 Kron. 26:3Jes 1:1; 6:1
2 Kron. 26:32Kn 15:2
2 Kron. 26:42Kn 12:2
2 Kron. 26:42Kn 14:3
2 Kron. 26:5De 4:29; 2Kr 14:7; 17:4
2 Kron. 26:5Ge 18:19
2 Kron. 26:51Kn 3:13; Ps 1:3; Spr 10:22
2 Kron. 26:62Sa 8:1; 2Kr 21:16; Jes 14:29
2 Kron. 26:61Kr 18:1
2 Kron. 26:6Jos 15:11
2 Kron. 26:6Jos 13:3; 1Sa 5:1
2 Kron. 26:6Jos 15:46
2 Kron. 26:71Kr 5:20; 2Kr 14:11; Ps 33:20; Han 26:22
2 Kron. 26:72Kr 17:11
2 Kron. 26:71Kr 4:41
2 Kron. 26:8Ge 19:38; Rig 11:15
2 Kron. 26:82Sa 8:6; 1Kr 18:6
2 Kron. 26:8Ge 12:2
2 Kron. 26:92Kr 14:7
2 Kron. 26:92Kn 14:13; Jer 31:38; Sag 14:10
2 Kron. 26:9Ne 3:13
2 Kron. 26:102Kn 9:17
2 Kron. 26:101Kr 27:28
2 Kron. 26:111Kr 12:18
2 Kron. 26:11Nu 1:3; 2Sa 24:9
2 Kron. 26:111Kr 27:32; 2Kr 24:11
2 Kron. 26:111Kr 26:28
2 Kron. 26:111Kr 28:1
2 Kron. 26:121Kr 27:1
2 Kron. 26:121Kr 5:24; 12:21
2 Kron. 26:121Kr 26:6
2 Kron. 26:132Kr 11:1; 13:3; 17:14
2 Kron. 26:142Kr 17:17
2 Kron. 26:142Kr 11:12; 14:8; 25:5
2 Kron. 26:141Sa 17:5; Jer 46:4
2 Kron. 26:141Sa 17:38
2 Kron. 26:141Kr 12:2
2 Kron. 26:14Rig 20:16; 1Sa 17:49
2 Kron. 26:152Kr 14:7
2 Kron. 26:151Kn 4:31
2 Kron. 26:16De 32:15
2 Kron. 26:16Spr 29:23; 1Pe 5:5
2 Kron. 26:16Nu 1:51
2 Kron. 26:18Spr 28:1
2 Kron. 26:18Nu 16:40; 18:7; Spr 21:24
2 Kron. 26:18Eks 30:7; 1Kr 23:13; Heb 5:4
2 Kron. 26:18Nu 3:10; 18:7; 1Sa 2:30
2 Kron. 26:192Kr 16:10; 25:16
2 Kron. 26:19Eks 30:7
2 Kron. 26:19Nu 12:10; 2Kn 5:27
2 Kron. 26:19Le 13:2
2 Kron. 26:20Le 13:3; De 24:8; Spr 11:2
2 Kron. 26:20Le 14:34; De 28:22, 35
2 Kron. 26:212Kn 15:5
2 Kron. 26:21Le 13:46; Nu 5:2; 12:14, 15; 2Kn 7:3
2 Kron. 26:222Kn 15:6
2 Kron. 26:22Jes 6:1
2 Kron. 26:22Jes 1:1
2 Kron. 26:232Kn 15:7
2 Kron. 26:232Kn 15:32
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 26:1-23

2 Kronieke

26 Daarna het die hele volk+ van Juda Ussiʹa+ geneem, wat sestien jaar oud was, en hulle het hom koning gemaak+ in die plek van sy vader Amaʹsia.+ 2 Dit was hy wat Elot+ herbou het en dit toe vir Juda teruggekry het nadat die koning met sy voorvaders ontslaap het.+ 3 Ussiʹa+ was sestien jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het twee-en-vyftig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Jegolʹja,+ van Jerusalem. 4 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ volgens alles wat sy vader Amaʹsia gedoen het.+ 5 En hy het voortdurend daarna gestreef om God te soek+ in die dae van Sagariʹa, die onderrigter in die vrees van die ware God;+ en in die dae dat hy Jehovah gesoek het, het die ware God hom voorspoedig gemaak.+

6 En hy het uitgetrek en teen die Filistyne+ geveg en deur die muur van Gat+ en die muur van Jabneʹ+ en die muur van Asdod+ gebreek, waarna hy stede gebou het in die gebied van Asdod+ en onder die Filistyne. 7 En die ware God het hom voortdurend gehelp+ teen die Filistyne en teen die Arabiere+ wat in Gur-Baäl gewoon het en die Meüniete.+ 8 En die Ammoniete+ het aan Ussiʹa skatting+ begin gee. Uiteindelik het sy roem+ selfs tot by Egipte versprei, want hy het buitengewone sterkte geopenbaar. 9 Bowendien het Ussiʹa torings+ gebou in Jerusalem by die Hoekpoort+ en by die Valleipoort+ en by die Steunmuur, en hy het hulle versterk. 10 Verder het hy in die wildernis torings+ gebou en baie reënputte uitgekap (want hy het baie vee bekom), en ook in die Sjefeʹla+ en op die hoogvlakte. Daar was landbouers en wingerdarbeiders in die berge en op die Karmel, want hy was lief vir die landbou.

11 Bowendien het Ussiʹa ’n strydmag gehad wat oorlog kon voer, dié wat in troepe+ vir krygsdiens uitgetrek het, volgens die getal van hulle registrasie+ deur die hand van Jeïel, die sekretaris,+ en Maäseʹja, die beampte, onder leiding+ van Hananʹja, een van die koning se vorste.+ 12 Die volle getal van die hoofde van die vaderhuise,+ van die dapper,+ sterk manne,+ was tweeduisend-seshonderd. 13 En onder hulle leiding was die leërmag driehonderd-en-seweduisend-vyfhonderd man wat oorlog kon voer met die krag van ’n krygsmag om die koning te help teen die vyand.+ 14 En Ussiʹa het vir hulle, vir die hele leër, skilde+ en lanse+ en helms+ en pantsers+ en boë+ en slingerklippe+ bly gereedmaak. 15 Verder het hy in Jerusalem oorlogswerktuie gemaak, die uitvinding van werktuigkundiges, sodat dit op die torings+ en op die hoeke kon wees, om pyle en groot klippe te skiet. Gevolglik het sy roem+ baie ver versprei, want hy is op ’n wonderbare wyse gehelp totdat hy sterk was.

16 Maar net toe hy sterk geword het, het sy hart so hoogmoedig+ geword dat dit verderf aangerig het,+ sodat hy ontrou gehandel het teenoor Jehovah sy God en in die tempel van Jehovah ingegaan het om reukwerk op die reukaltaar te brand.+ 17 Onmiddellik het die priester Asarʹja en saam met hom priesters van Jehovah, tagtig dapper manne, agter hom aan ingegaan. 18 Toe het hulle teen koning Ussiʹa opgestaan+ en vir hom gesê: “Dit is nie u taak,+ o Ussiʹa, om vir Jehovah reukwerk te brand nie, maar dit is die taak van die priesters, die seuns van Aäron,+ die geheiligdes, om reukwerk te brand. Gaan uit die heiligdom uit; want u het ontrou gehandel, en dit bring u geen eer+ van die kant van Jehovah God nie.”

19 Maar Ussiʹa het woedend geword+ terwyl daar in sy hand ’n reukvat+ was om reukwerk te brand, en in sy woede teen die priesters het melaatsheid+ op sy voorkop uitgeslaan+ voor die priesters, in die huis van Jehovah langs die reukaltaar. 20 Toe Asarʹja, die hoofpriester, en al die priesters na hom toe draai, kyk, toe was hy aan sy voorkop met melaatsheid getref!+ En hulle het hom opgewonde daarvandaan begin verwyder, en ook hy het hom gehaas om uit te gaan, omdat Jehovah hom getref het.+

21 En koning Ussiʹa+ het tot die dag van sy dood ’n melaatse gebly, en hy het vrygestel van pligte in ’n huis gewoon, as ’n melaatse;+ want hy was van die huis van Jehovah afgesny, terwyl sy seun Jotam oor die koning se huis was en die volk van die land gerig het.

22 En die res van die aangeleenthede van Ussiʹa,+ die eerstes en die laastes, het die profeet Jesaja,+ die seun van Amos,+ opgeteken. 23 Uiteindelik het Ussiʹa met sy voorvaders ontslaap; en hulle het hom by sy voorvaders begrawe, maar in die veld van die begraafplaas wat aan die konings behoort het,+ want hulle het gesê: “Hy is ’n melaatse.” En sy seun Jotam+ het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel