4 En net toe Sedekiʹa, die koning van Juda, en al die krygsmanne hulle sien, het hulle begin vlug+ en in die nag uit die stad uitgegaan met die pad na die tuin van die koning,+ deur die poort tussen die twee mure; en hulle het uitgegaan met die pad na die Aʹraba.+