Nehemia 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Langs hom het Usʹsiël, die seun van Harhaʹja, een van die goudsmede,+ herstelwerk gedoen; en langs hom het Hananʹja, ’n lid van die salfmengers,+ herstelwerk gedoen; en hulle het Jerusalem tot by die Breë Muur+ geplavei.
8 Langs hom het Usʹsiël, die seun van Harhaʹja, een van die goudsmede,+ herstelwerk gedoen; en langs hom het Hananʹja, ’n lid van die salfmengers,+ herstelwerk gedoen; en hulle het Jerusalem tot by die Breë Muur+ geplavei.