2 Kronieke 6:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 “O my God, laat u oë+ asseblief nou oop wees en u ore+ ag gee op die gebed aangaande hierdie plek. 2 Kronieke 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Nou sal my oë+ oop wees en my ore+ ag gee op gebed in hierdie plek.
40 “O my God, laat u oë+ asseblief nou oop wees en u ore+ ag gee op die gebed aangaande hierdie plek.