Esegiël 36:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 So het hulle by die nasies gekom waar hulle gekom het, en mense het my heilige naam ontheilig+ deur van hulle te sê: ‘Dit is die volk van Jehovah, en uit sy land het hulle uitgegaan.’+ Romeine 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want “die naam van God word weens julle onder die nasies gelaster”;+ net soos daar geskrywe staan.
20 So het hulle by die nasies gekom waar hulle gekom het, en mense het my heilige naam ontheilig+ deur van hulle te sê: ‘Dit is die volk van Jehovah, en uit sy land het hulle uitgegaan.’+
24 Want “die naam van God word weens julle onder die nasies gelaster”;+ net soos daar geskrywe staan.