9 en jy moet na die priesters,+ die Leviete, gaan en na die regter+ wat in dié dae sal dien, en jy moet navraag doen, en hulle sal die woord van die regterlike beslissing aan jou oordra.+
5 Daarop het Esra opgestaan en die priesterhoofde, die Leviete en die hele Israel ’n eed laat aflê+ om volgens hierdie woord te handel. Gevolglik het hulle ’n eed afgelê.