Deuteronomium 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 dan moet die twee manne wat die geskil het, voor Jehovah staan, voor die priesters en die regters wat in dié dae sal dien.+ Deuteronomium 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+ Haggai 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Vra die priesters asseblief aangaande die wet+ en sê: Maleagi 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+
17 dan moet die twee manne wat die geskil het, voor Jehovah staan, voor die priesters en die regters wat in dié dae sal dien.+
5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+
7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+