10 Toe Sanbalʹlat,+ die Horoniet,+ en Tobiʹa,+ die Ammonitiese+ kneg, dit te hore kom, was dit in hulle oë iets baie slegs+ dat iemand gekom het om iets goeds vir die kinders van Israel te soek.
7 En toe Sanbalʹlat+ en Tobiʹa+ en die Arabiere+ en die Ammoniete+ en die Asdodiete+ hoor dat die herstelwerk aan die mure van Jerusalem gevorder het, want die gapings het begin toeraak, het hulle baie kwaad geword.