Genesis 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en gesê: “‘Ek sweer by myself’, is die woord van Jehovah,+ ‘omdat jy hierdie ding gedoen het en jy jou seun, jou enigste,+ nie teruggehou het nie, Hebreërs 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.
16 en gesê: “‘Ek sweer by myself’, is die woord van Jehovah,+ ‘omdat jy hierdie ding gedoen het en jy jou seun, jou enigste,+ nie teruggehou het nie,
18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.