34 mag u dan hoor vanuit die hemel, en u moet die sonde van u volk Israel vergewe+ en u moet hulle terugbring+ na die land wat u aan hulle voorvaders gegee het.+
39 mag u dan hoor vanuit die hemel,+ u vaste woonplek,+ en u moet vergewe+ en optree+ en aan elkeen gee volgens al sy weë,+ omdat u sy hart ken+ (want u alleen ken die hart van al die mensekinders goed);+