-
Levitikus 19:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 “‘En as julle in die land kom en julle enige boom vir voedsel moet plant, dan moet julle die vrugte daarvan as onrein beskou, as die “voorhuid” daarvan. Drie jaar lank moet dit vir julle onbesnede bly. Dit mag nie geëet word nie.
-