Genesis 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Sara het gesterf in Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron,+ in die land Kanaän,+ en Abraham het ingekom om oor Sara te weeklaag en te huil. Josua 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+
2 En Sara het gesterf in Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron,+ in die land Kanaän,+ en Abraham het ingekom om oor Sara te weeklaag en te huil.
15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+