Genesis 35:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Jakob het eindelik by sy vader Isak in Mamre+ gekom, by Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, waar Abraham en ook Isak as vreemdelinge gewoon het.+ Numeri 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou.
27 Jakob het eindelik by sy vader Isak in Mamre+ gekom, by Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, waar Abraham en ook Isak as vreemdelinge gewoon het.+
22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou.