15 En die Fonteinpoort+ is deur Sallun, die seun van Kolhoseʹ, ’n vors van die distrik Mispa,+ herstel; hy het dit gebou en dit oordek en sy deure,+ sy sluitbalke en sy grendels ingesit, en ook die muur van die Kanaaldam+ by die Koningstuin+ en tot by die Trap+ wat van die Stad van Dawid+ afloop.