Ester 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ná hierdie dinge het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ groot gemaak en hom verhef+ en sy troon gestel bo al die ander vorste wat by hom was.+ Psalm 37:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Ek het gesien dat die goddelose ’n tiran is+En dat hy hom uitbrei soos ’n blaarryke boom op eie bodem.+
3 Ná hierdie dinge het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ groot gemaak en hom verhef+ en sy troon gestel bo al die ander vorste wat by hom was.+
35 Ek het gesien dat die goddelose ’n tiran is+En dat hy hom uitbrei soos ’n blaarryke boom op eie bodem.+