Spreuke 14:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die welbehae van ’n koning is in die kneg wat met insig optree,+ maar sy grimmigheid is teen een wat skandelik optree.+ Spreuke 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 In die lig van die koning se aangesig is lewe,+ en sy welwillendheid is soos die wolk van lentereën.+ Spreuke 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+
35 Die welbehae van ’n koning is in die kneg wat met insig optree,+ maar sy grimmigheid is teen een wat skandelik optree.+
15 In die lig van die koning se aangesig is lewe,+ en sy welwillendheid is soos die wolk van lentereën.+
12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+