8 Mag u dan nou, o koning, die insetting bevestig en die geskrif onderteken,+ sodat dit nie verander word nie, volgens die wet van die Mede en die Perse,+ wat nie nietig verklaar word nie.”+
15 Uiteindelik het hierdie manne by die koning ingestorm en vir die koning gesê: “Let daarop, o koning, dat dit ’n wet van die Mede en die Perse is dat geen verbod+ of insetting wat die koning bevestig, verander mag word nie.”+