-
Ester 3:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 Die koning se sekretarisse+ is toe in die eerste maand geroep, op die dertiende dag daarvan, en daar is geskryf+ volgens alles wat Haman beveel het aan die koning se satrape en die goewerneurs wat oor die verskillende regsgebiede was,+ en die vorste van die verskillende volke, van elke regsgebied, in sy eie skryfstyl+ en aan elke volk in sy eie taal; in die naam+ van koning Ahasʹveros is dit geskryf, en dit is verseël met die koning se seëlring.+
-
-
Ester 8:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Toe is die sekretarisse+ van die koning in daardie tyd geroep, in die derde maand, dit is die maand Siwan, op die drie-en-twintigste dag daarvan; en daar is geskryf volgens alles wat Morʹdegai beveel het, aan die Jode en aan die satrape+ en die goewerneurs en die vorste van die regsgebiede van Indië tot Etiopië, honderd-sewe-en-twintig regsgebiede,+ aan elke regsgebied in sy eie skryfstyl+ en aan elke volk in sy eie taal,+ en aan die Jode in hulle eie skryfstyl en in hulle eie taal.+
-