Psalm 145:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah is groot en baie lofwaardig,+En sy grootheid is ondeurgrondelik.+ Prediker 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Alles het hy mooi gemaak op die tyd daarvoor.+ Selfs onbepaalde tyd het hy in hulle hart gesit,+ dat die mensdom nooit die werk wat die ware God gemaak het, van begin tot einde kan uitvind nie.+ Romeine 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!
11 Alles het hy mooi gemaak op die tyd daarvoor.+ Selfs onbepaalde tyd het hy in hulle hart gesit,+ dat die mensdom nooit die werk wat die ware God gemaak het, van begin tot einde kan uitvind nie.+
33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!