Psalm 103:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want net ’n wind hoef daaroor te gaan, en dit is nie meer nie;+En sy plek sal hom nie meer erken nie.+ Psalm 146:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sy gees gaan uit,+ hy keer terug na sy grond;+Op daardie dag vergaan sy gedagtes.+ Prediker 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+
16 Want net ’n wind hoef daaroor te gaan, en dit is nie meer nie;+En sy plek sal hom nie meer erken nie.+
5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+