19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+
30 En ek sal met my vaders ontslaap,+ en jy moet my uit Egipte neem en my in hulle graf begrawe.”+ Toe het hy gesê: “Ek sal doen ooreenkomstig u woord.”
12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.