14 Met wie het hy beraadslaag sodat ’n mens hom sou laat verstaan, of wie leer hom die pad van geregtigheid of leer hom kennis+ of maak aan hom die weg van ware begrip bekend?+
12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,+ die Een wat die vrugbare land stewig gevestig het deur sy wysheid+ en die Een wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+