26 O dogter van my volk, omgord jou met saklinne+ en rol in die as.+ Laat jou rou soos dié oor ’n enigste kind wees, die geweeklaag van bitterheid;+ want skielik sal die plunderaar oor ons kom.+
6 Toe die woord die koning van Niʹneve bereik,+ het hy van sy troon af opgestaan en sy ampskleed uitgetrek en hom met saklinne bedek en in die as gaan sit.+
8 En laat hulle hulle met saklinne bedek, mens en mak dier; en laat hulle met alle mag tot God roep en terugkeer,+ elkeen van sy slegte weg en van die geweld wat in hulle hande was.