Psalm 82:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wees regters vir die geringe en die vaderlose seun.+Laat reg geskied aan die geteisterde en die arme.+ Spreuke 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want Jehovah sal hulle saak bepleit,+ en hy sal dié wat hulle beroof, beslis van siel beroof.+ Jesaja 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En wat sal julle doen op die dag dat daar aandag aan julle geskenk word+ en by die verwoesting, wanneer dit van ver af kom?+ Na wie toe sal julle vlug om hulp,+ en waar sal julle julle heerlikheid laat,+
3 Wees regters vir die geringe en die vaderlose seun.+Laat reg geskied aan die geteisterde en die arme.+
3 En wat sal julle doen op die dag dat daar aandag aan julle geskenk word+ en by die verwoesting, wanneer dit van ver af kom?+ Na wie toe sal julle vlug om hulp,+ en waar sal julle julle heerlikheid laat,+