Deuteronomium 24:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy moet die pand vir seker vir hom teruggee sodra die son ondergaan,+ en hy moet in sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën;+ en dit sal vir jou regverdigheid voor Jehovah jou God beteken.+
13 Jy moet die pand vir seker vir hom teruggee sodra die son ondergaan,+ en hy moet in sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën;+ en dit sal vir jou regverdigheid voor Jehovah jou God beteken.+