Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 24
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 24:1

Kruisverwysings

  • +Mt 19:3, 8
  • +Jer 3:8; Mt 5:31; Mr 10:4
  • +Mal 2:16; Mt 1:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/12, bl. 11

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/8, bl. 10-11

    Jesus – Die weg, bl. 222

    Die Wagtoring,

    2008/9/1, bl. 25

    1993/8/15, bl. 4-5

    “My volgeling”, bl. 104-105

Deuteronomium 24:2

Kruisverwysings

  • +Le 21:7; Mt 5:32; Mr 10:11

Deuteronomium 24:4

Kruisverwysings

  • +Jer 3:1

Deuteronomium 24:5

Kruisverwysings

  • +De 20:7; Lu 14:20
  • +Spr 5:18; Pr 9:9

Deuteronomium 24:6

Kruisverwysings

  • +Eks 22:26, 27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/1, bl. 7

    2004/9/15, bl. 26

Deuteronomium 24:7

Kruisverwysings

  • +Ge 40:15; Eks 21:16; 1Ti 1:10
  • +Ge 37:28
  • +De 19:19; 21:21

Deuteronomium 24:8

Kruisverwysings

  • +Le 13:9; 14:2, 34
  • +Le 13:2, 15; 2Kr 26:20; Mal 2:7; Mr 1:44; Lu 17:14
  • +Ps 119:4

Deuteronomium 24:9

Kruisverwysings

  • +Nu 12:10, 15

Deuteronomium 24:10

Kruisverwysings

  • +De 15:8; Spr 3:27
  • +Job 24:3

Deuteronomium 24:12

Kruisverwysings

  • +Job 24:9, 10

Deuteronomium 24:13

Kruisverwysings

  • +Eks 22:26; Ese 18:7; 33:15
  • +Eks 22:27
  • +1Sa 25:14; Ese 33:15; 2Kor 9:13
  • +De 6:25; Ps 112:9; Da 4:27

Deuteronomium 24:14

Kruisverwysings

  • +Le 25:40, 43; Spr 14:31; Mal 3:5

Deuteronomium 24:15

Kruisverwysings

  • +Le 19:13; Jer 22:13; Mt 20:8
  • +Eks 22:23; Job 34:28; Ps 25:1; 86:4; Spr 22:23; Jak 5:4
  • +Jak 4:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/1, bl. 32

Deuteronomium 24:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 25:4; Jer 31:30
  • +Ese 18:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/3/15, bl. 31

Deuteronomium 24:17

Kruisverwysings

  • +Eks 22:21; Ese 22:29
  • +Eks 22:22; Jes 1:23; Jer 5:28; Mal 3:5
  • +Eks 22:27; Job 24:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/2, bl. 24-25

Deuteronomium 24:18

Kruisverwysings

  • +De 5:15; 15:15; 16:12

Deuteronomium 24:19

Kruisverwysings

  • +Le 19:9
  • +Le 23:22; Rut 2:16; Ps 41:1
  • +De 15:10; Spr 11:24; 14:21; 19:17; Lu 6:38; 2Kor 9:6; 1Jo 3:17

Deuteronomium 24:20

Kruisverwysings

  • +Le 19:10; De 26:13

Deuteronomium 24:22

Kruisverwysings

  • +Eks 13:3
  • +2Kor 8:8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 24:1Mt 19:3, 8
Deut. 24:1Jer 3:8; Mt 5:31; Mr 10:4
Deut. 24:1Mal 2:16; Mt 1:19
Deut. 24:2Le 21:7; Mt 5:32; Mr 10:11
Deut. 24:4Jer 3:1
Deut. 24:5De 20:7; Lu 14:20
Deut. 24:5Spr 5:18; Pr 9:9
Deut. 24:6Eks 22:26, 27
Deut. 24:7Ge 40:15; Eks 21:16; 1Ti 1:10
Deut. 24:7Ge 37:28
Deut. 24:7De 19:19; 21:21
Deut. 24:8Le 13:9; 14:2, 34
Deut. 24:8Le 13:2, 15; 2Kr 26:20; Mal 2:7; Mr 1:44; Lu 17:14
Deut. 24:8Ps 119:4
Deut. 24:9Nu 12:10, 15
Deut. 24:10De 15:8; Spr 3:27
Deut. 24:10Job 24:3
Deut. 24:12Job 24:9, 10
Deut. 24:13Eks 22:26; Ese 18:7; 33:15
Deut. 24:13Eks 22:27
Deut. 24:131Sa 25:14; Ese 33:15; 2Kor 9:13
Deut. 24:13De 6:25; Ps 112:9; Da 4:27
Deut. 24:14Le 25:40, 43; Spr 14:31; Mal 3:5
Deut. 24:15Le 19:13; Jer 22:13; Mt 20:8
Deut. 24:15Eks 22:23; Job 34:28; Ps 25:1; 86:4; Spr 22:23; Jak 5:4
Deut. 24:15Jak 4:17
Deut. 24:162Kr 25:4; Jer 31:30
Deut. 24:16Ese 18:20
Deut. 24:17Eks 22:21; Ese 22:29
Deut. 24:17Eks 22:22; Jes 1:23; Jer 5:28; Mal 3:5
Deut. 24:17Eks 22:27; Job 24:3
Deut. 24:18De 5:15; 15:15; 16:12
Deut. 24:19Le 19:9
Deut. 24:19Le 23:22; Rut 2:16; Ps 41:1
Deut. 24:19De 15:10; Spr 11:24; 14:21; 19:17; Lu 6:38; 2Kor 9:6; 1Jo 3:17
Deut. 24:20Le 19:10; De 26:13
Deut. 24:22Eks 13:3
Deut. 24:222Kor 8:8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 24:1-22

Deuteronomium

24 “As ’n man ’n vrou neem en haar as sy eggenote in besit neem, dan moet hy, as sy geen guns in sy oë vind nie omdat hy iets onwelvoegliks aan haar gevind het,+ vir haar ’n skeibrief+ uitskryf en dit in haar hand sit en haar uit sy huis wegstuur.+ 2 En sy moet sy huis verlaat en gaan en ’n ander man s’n word.+ 3 As laasgenoemde man haar begin haat het en vir haar ’n skeibrief uitgeskryf het en dit in haar hand gesit en haar uit sy huis weggestuur het, of as laasgenoemde man sterf wat haar as vrou geneem het, 4 sal haar eerste eienaar wat haar weggestuur het, haar nie weer mag terugneem om sy vrou te word nadat sy verontreinig is nie;+ want dit is iets verfoeiliks voor Jehovah, en jy mag die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfenis gee, nie laat sondig nie.

5 “As ’n man ’n nuwe vrou neem,+ moet hy nie in die leër uittrek nie, en ook moet hy niks anders opgelê word nie. Hy moet een jaar lank vrygestel by sy huis bly, en hy moet aan sy vrou wat hy geneem het, vreugde verskaf.+

6 “Niemand mag ’n handmeul of die boonste maalklip daarvan as pand neem nie,+ want dan neem hy ’n siel as pand.

7 “As ’n man betrap word dat hy ’n siel uit sy broers, uit die kinders van Israel, ontvoer,+ en hy hom op tirannieke wyse behandel het en hom verkoop het,+ dan moet dié ontvoerder sterf. En jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+

8 “Jy moet by die plaag van melaatsheid+ daarop let dat jy baie noukeurig handel volgens alles waarin die priesters, die Leviete, julle sal onderrig.+ Net soos ek hulle beveel het, moet julle sorgvuldig+ doen. 9 Onthou wat Jehovah jou God op die pad by julle uittog uit Egipte aan Mirjam gedoen het.+

10 “As jy aan jou medemens enigiets leen,+ mag jy nie in sy huis ingaan om van hom weg te neem wat hy verpand het nie.+ 11 Jy moet buite bly staan, en die man aan wie jy leen, moet die pand vir jou buitentoe bring. 12 En as die man in die moeilikheid is, mag jy nie met sy pand bed toe gaan nie.+ 13 Jy moet die pand vir seker vir hom teruggee sodra die son ondergaan,+ en hy moet in sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën;+ en dit sal vir jou regverdigheid voor Jehovah jou God beteken.+

14 “Jy mag ’n loonarbeider wat in die moeilikheid en arm is, nie te kort doen nie, of hy nou uit jou broers of uit jou inwonende vreemdelinge is wat in jou land in jou poorte is.+ 15 Op sy dag moet jy hom sy loon gee,+ en die son mag nie daaroor ondergaan nie, want hy is in die moeilikheid en hef sy siel op na sy loon; sodat hy nie teen jou tot Jehovah roep+ en dit vir jou sonde word nie.+

16 “Vaders mag nie vir kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir vaders doodgemaak word nie.+ Elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.+

17 “Jy mag die reg van die inwonende vreemdeling+ of van die vaderlose seun nie verdraai nie,+ en jy mag die kleed van ’n weduwee nie as pand neem nie.+ 18 En jy moet onthou dat jy ’n slaaf in Egipte geword het en dat Jehovah jou God jou daaruit verlos het.+ Daarom beveel ek jou om hierdie saak te doen.

19 “As jy jou oes op jou land insamel+ en jy ’n gerf op die land vergeet het, mag jy nie teruggaan om dit te gaan haal nie. Dit moet daar bly vir die inwonende vreemdeling, vir die vaderlose seun en vir die weduwee;+ sodat Jehovah jou God jou in al die werk van jou hand kan seën.+

20 “As jy die vrugte van jou olyfboom afslaan, mag jy nie agterna die takke weer deursoek nie. Dit moet daar bly vir die inwonende vreemdeling, vir die vaderlose seun en vir die weduwee.+

21 “As jy die druiwe van jou wingerd insamel, mag jy nie agterna die oorblyfsels insamel nie. Dit moet daar bly vir die inwonende vreemdeling, vir die vaderlose seun en vir die weduwee. 22 En jy moet onthou dat jy ’n slaaf in Egipteland geword het.+ Daarom beveel ek jou om hierdie saak te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel