15 En toe Iseʹbel hoor dat Nabot gestenig is sodat hy gesterf het, het Iseʹbel onmiddellik vir Agab gesê: “Staan op, neem besit van die wingerd van Nabot, die Jisreëliet,+ wat hy geweier het om vir geld aan jou te gee, want Nabot lewe nie meer nie, maar is dood.”